diff options
author | Christian Grothoff <christian@grothoff.org> | 2020-10-11 13:29:45 +0200 |
---|---|---|
committer | Christian Grothoff <christian@grothoff.org> | 2020-10-11 13:29:45 +0200 |
commit | 1ae0306a3cf2ea27f60b2d205789994d260c2cce (patch) | |
tree | 53117a55c27601e92172ea82f1d8cd11d355c06c /talermerchantdemos | |
parent | 2e665813a44988bfd906c0fab773f82652047841 (diff) | |
download | taler-merchant-demos-1ae0306a3cf2ea27f60b2d205789994d260c2cce.tar.gz taler-merchant-demos-1ae0306a3cf2ea27f60b2d205789994d260c2cce.tar.bz2 taler-merchant-demos-1ae0306a3cf2ea27f60b2d205789994d260c2cce.zip |
add i18n FSFS
Diffstat (limited to 'talermerchantdemos')
2032 files changed, 672669 insertions, 20141 deletions
diff --git a/talermerchantdemos/blog/README.md b/talermerchantdemos/blog/README.md new file mode 100644 index 0000000..1c00b4a --- /dev/null +++ b/talermerchantdemos/blog/README.md @@ -0,0 +1,7 @@ +This implements the 'shop.demo.taler.net' site. + +ISSUES: +======= + +To add another language, you currently MUST edit the list of languages +at the end of content.py as well as the templates/base.html.j2 diff --git a/talermerchantdemos/blog/articles/README b/talermerchantdemos/blog/articles/README new file mode 100644 index 0000000..0a14379 --- /dev/null +++ b/talermerchantdemos/blog/articles/README @@ -0,0 +1,9 @@ +These articles are from + +$ cvs -d cvs.savannah.gnu.org:/web/www checkout www + +You can find them in the 'gnu/' and 'philosophy/' subdirectories of the +above repository. + +Use the import.sh shell script to sort the files by language as needed, +after setting $REPO to point to the CVS checkout. diff --git a/talermerchantdemos/blog/articles/af/free-sw.html b/talermerchantdemos/blog/articles/af/free-sw.html new file mode 100644 index 0000000..38dfc65 --- /dev/null +++ b/talermerchantdemos/blog/articles/af/free-sw.html @@ -0,0 +1,359 @@ +<!--#set var="PO_FILE" + value='<a href="/philosophy/po/free-sw.af.po"> + https://www.gnu.org/philosophy/po/free-sw.af.po</a>' + --><!--#set var="ORIGINAL_FILE" value="/philosophy/free-sw.html" + --><!--#set var="DIFF_FILE" value="" + --><!--#set var="OUTDATED_SINCE" value="2008-12-09" --> +<!--#set var="ENGLISH_PAGE" value="/philosophy/free-sw.en.html" --> + +<!--#include virtual="/server/header.af.html" --> +<!-- Parent-Version: 1.79 --> + +<!-- This file is automatically generated by GNUnited Nations! --> +<title>Die Vrye Sagteware Definisie - GNU Projek - Free Software Foundation</title> + +<meta http-equiv="Keywords" content="GNU, FSF, Free Software Foundation, Linux, Emacs, GCC, Unix, Free Software, Operating System, GNU Kernel, HURD, GNU HURD, Hurd" /> +<meta http-equiv="Description" content="Since 1983, developing the free Unix style operating system GNU, so that computer users can have the freedom to share and improve the software they use." /> + +<!--#include virtual="/philosophy/po/free-sw.translist" --> +<!--#include virtual="/server/banner.af.html" --> +<!--#include virtual="/server/outdated.af.html" --> +<h2>Die Vrye Sagteware Definisie</h2> + +<blockquote> +<p> +Ons onderhou die definisie van vrye sagteware om te verseker dat daar +duidelik verstaan kan word wat waar moet wees omtrent 'n besondere +sagtewareprogram alvorens dit as vrye sagteware beskou kan word. +</p> +</blockquote> + +<p> +“Vrye sagteware” gaan oor vryheid en nie prys nie. Daarom die +woord “vry” en nie gratis nie. Vrye sagteware kan jou geld kos +terwyl sommige sagteware wat jy verniet kry nie noodwendig vry is nie. +</p> + +<p> +Vrye sagteware gaan oor 'n gebruiker se reg om die sagteware/programmatuur +te kan hardloop, kopieër, versprei te bestudeer, te verander en te +verbeter. Meer presies verwys dit na vier soorte vryhede vir die +gebruikers van die sagteware: +</p> + +<ul> + <li>Die vryheid om die program te hardloop vir enige doeleinde (vryheid 0).</li> + <li>Die vryheid om die program te bestudeer en te leer hoe dit werk en dit aan +te pas na joubehoefte (vryheid 1). Toegang tot die bronkode is is +'n voorvereiste vir hierdie vryheid. + </li> + <li>Die vryheid om kopieë te herversprei sodat jy jou naaste kan help +(vryheid 2). + </li> + <li>Die vryheid om die program te verbeter en jou verbeteringe aan die publiek +vry te stel sodat die hele gemeenskap voordeel daaruit kan trek (vryheid +3). Toegang tot die bronkode is 'n voorvereiste hiervoor. + </li> +</ul> + +<p>'n Program is vrye sagteware as gebruikers al hierdie vryhede geniet. Dus +behoort dit jou vry te staan om kopieë te herversprei, hetsy met of +sonder veranderinge, hetsy gratis of deur 'n verspreidingsfooi te vra, vir +<a href="#exportcontrol">enigeen op enige plek</a>. Om vry te wees om +hierdie dinge te doen beteken (onder andere) dat jy nie vir toestemming hoef +te vra of te betaal nie. +</p> + +<p> +Die vryheid om 'n program te hardloop beteken dat enige soort persoon of +organisasie vry is om dit op enige soort rekenaarstelsel te gebruik vir +enige soort werk of doeleinde, sonder dat daar vereis word om dit an die +ontwikkelaar of enige besondere instansie tekommunikeer. Met hierdie +vryheid is die gebruiker se doelwit belangriker, nie die ontwikkelaar s'n +nie; jy as 'n gebruiker is vry om 'n program te gebruik vir jou doeleindes +en as jy dit aan iemand anders versprei, is daardie persoon dan vry om dit +vir sy eie doeleindes te gebruik en is jy nie geregtig om beperkinge op +daardie persoon telê nie. +</p> + +<p> +Jy behoort ook die vryheid te hê om veranderinge te maak en hulle vir +privaatdoeleindes te gebruik as jy werk of speel sonder om die bestaan van +sodanige veranderinge hoef bekend te maak. As jy jou veranderinge +publiseer behoort daar nie van jou vereis te word om iemand in besonder +daarvan in kennis te stel nie of op 'n besondere manier daarvan in kennis te +stel nie. +</p> + +<p> +Die vryheid om kopieë te herversprei moet binêre of uitvoerbare +vorms van die program, asook die bronkode insluit vir beidie onveranderde en +veranderde weergawes. (Die verspreiding van programme in uitvoerbare +vorm is nodig vir gerief van installasie op vrye bedryfstelsels) Dit +is aanvaarbaar as daar geen manier is om 'n binêre of uitvoerbare vorm +van 'n sekere program te skep nie (aangesien sekere tale hierdie kenmerk nie +ondersteun nie), maar jy behoort die vryheid te hê om sulke vorme te +versprei as jy 'n manier vind of ontwikkel om dit te kan maak. +</p> + +<p> +Ten einde die vryheid om veranderinge te maak en verbeterde weergawes te +implementeer, betekenisvol te maak, moet jy toegang tot die bronkode van die +program hê. Daarom is toegang tot die bronkode 'n voorvereiste vir +vrye sagteware. +</p> + +<p> +Een belangrike manier om 'n program te verander is deur dit saam te smelt +met ander beskikbare vrye subroetines en modules. As die program se +lisensie jou verbied om bestaade modules te benut, soos om te vereis dat jy +die kopiereg hou op enige kode wat jy byvoeg, dan is die lisensie te +beperkend om te kwalifiseer as vrye sagteware. +</p> + +<p> +Vir hierdie vryhede om verwesenlik te word moet hulle onherroeplik wees +solank as wat jy niks verkeerd gedoen het nie; as die ontwikkelaar van die +sagteware die mag het om die lisensie te herroep, sonder dat jy aanleiding +daartoe gegee het, is die sagteware nie vry nie. +</p> + +<p> +Sommige reëls oor die manier waarop vrye sagteware versprei moet word +is aanvaarbaar, as hulle nie met die kernvryhede inmeng nie. <a +href="/copyleft/copyleft.html">Kopielinks</a>, byvoorbeeld is die reël +wat bepaal dat wanneer die program herversprei word, jy nie beperkinge kan +bylas om ander mense die kernvryhede te ontsê nie. Hierdie reël +is nie in stryd met die kernvryhede nie; dit beskerm hulle eerder. +</p> + +<p> +In die GNU-projek, word kopielinks gebruik om hierdie vryhede wettiglikvir +almal te beskerm. Daar bestaan egter ook <a +href="/philosophy/categories.html#Non-CopyleftedFreeSoftware">nie-kopielinkse +vrye sagteware</a>. Die GNU-projek se mense glo dat daar <a +href="/philosophy/pragmatic.html">belangrike redes is waarom dit beter is om +kopielinks te gebruik</a>, maar as jou program nie-kopielinkse vrye +sagteware bevat kan dit steeds aanvaarbaar geag word. Sien <a +href="/philosophy/categories.html">Kategorieë</a> van Vrye Sagteware +vir 'n beskrywing van hoe vrye sagteware, kopielinkse sagteware en ander +kategorieë sagteware verband hou met mekaar. +</p> + +<p> +“Vrye sagteware” beteken nie “nie-kommersieël” +nie. 'n Vrye program moet beskikbaar wees vir kommersiële gebruik, +-ontwikkeling en -verspreiding. Kommersiële ontwikkeling van vrye +sagteware is nie meer ongewoon nie; sulke vryekommersiële sagteware is +baie belangrik. Jy mag dalk geld betaal het om kopieë van vrye +sagteware te bekom, of jy mag kopieë verniet gekry het. Ongeag +van hoe jy jou kopie in die hande gekry het, het jy altyd die vryheid om +kopieë te maak en die sagteware te verander en dit selfs te <a +href="http://www.gnu.org/philosophy/selling.html">verkoop</a> +</p> + +<p> +Reëls oor hoe om 'n veranderde pakket te verpak is aanvaarbaar as hulle nie +jou vryheid beduidend beperk om veranderde weergawes te versprei nie of jou +vryheid om veranderings privaat te maak en te gebruik nie. Reëls wat +van jou vereis om 'n pakket op 'n besondere manier beskikbaar te maak indien +jy dit op 'n andermanier doen is ook aanvaarbaar op dieselfde voorwaardes +(Neem kennis dat so 'n reël jou nog steeds vrystaan om te besluit of jy +jou weergawe wil publiseer aldan nie). Reëls wat die vrystel van die +bronkode vereis aan gebruikers van weergawes wat jy vir openbare gebruik +beskikbaar stel is ook aanvaarbaar. Dit isook aanvaarbaar dat die lisensie +vereis dat, as jy 'n veranderdeweergawe versprei het, jy dit op aanvraag aan +die vorige ontwikkelaarmoet stuur of dat jy jouself op veranderinge +identifiseer. +</p> + +<p> +<a id="exportcontrol">Soms stel regerings uitvoerbeheermaatreëls</a> en +handelsanksies in wat jou vryheid om sagteware internasionaal te versprei +kan beperk. Sagteware ontwikkelaars het nie die mag om hierdie beperkings +te elimineer of ter syde te stel nie, mar wat hulle kan en moet doen is om +te weier om dit as voorwaardes vir verspreiding van die program te stel. Op +hierdie manier sal die beperkinge nie mense buite die jurisdiksie van +hierdie regerings beïnvloed nie. +</p> + +<p> +Die meeste vrye sagteware lisensies is gebaseer op kopiereg en daar bestaan +beperkinge op watter soorte vereistes deur middel van kopiereg opgelê +kan word. As 'n kopiereggebaseerde lisensie vryheid op bostaande wyse +beskryf respekteer is dit onwaarskynlik dat daar die een of ander probleem +sou opduik wat nie voorsien kon word nie (alhoewel dit van tyd tot tyd wel +gebeur). Sommige vrye sagteware lisensies is egter gebaseer op kontrakte en +kontrakte kan 'n baie weier reeks beperkinge oplê. Dit beteken dat daar +baie moontlike maniere is waarop so 'n lisensie onaanvaarbaar beperkend en +nie-vry kan wees nie. +</p> + +<p> +Dit is onmoontlik om al die maniere te lys waarop dit moontlik kan gebeur. +As 'n kontrakgebaseerde lisensie 'n gebruiker op 'n ongewone wyse beperk wat +nie moontlik is met lisensies wat op kopiereg gegrond is nie en wat nie hier +as aanvaarbaar gelys word nie, sal dit waarskynlik oorweeg moet word en in +alle waarskynlikheid nie aanvaar word as vrye sagteware nie. +</p> + +<p> +Wanneer daar oor vrye sagteware gepraat word is dit beter om begrippe soos +"weggee" of "gratis" te gebruik omadt daardie begrippe impliseer dat dit oor +prys alleen gaan en nie vryheid nie. Sommige algemene begrippe soos +kopieregskending (piracy) sluit opinies in wat ons hoop u nie ondersteun +nie. <a href="/philosophy/words-to-avoid.html">Sien verwarrende woorde +en frases wat vermy moet word</a> vir 'n bespreking oor hierdie +begrippe. Daar is ook 'n lys van <a +href="/philosophy/fs-translations.html">vertalings van vry sagteware</a> in +verskeie tale. +</p> + +<p> +Laastens moet u kennis neem dat kriteria soos die wat deur hierdie sagteware +definisie uitgestip word versigtige oorweging verg vir hulle vertolking. Om +te besluit watter sagteware lisensie as 'n vrye sagteware lisensie +kwalifiseer word dit op hierdie oorwegings beoordeel om te bepaal of dit pas +by die gees en letter van hierdie bepalings. As 'n lisensie onbillike +beperkinge insluit, word dit verwerp, selfs al is die kwessies in hierdie +kriteria nie deur ons voorsien nie. Soms sal 'n lisensie-vereiste 'n +kwessie aanraak wat uitvoerige oorweging verg, insluitende besprekings met +regsgeleerdes, voordat daar besluit kan word of hierdie vereistes +aanvaarbaar is. Wanneer daar 'n gevolgtrekking gemaak word rondom 'n +nuwe kwessie, word hierdie kriteria dikwels opgedateer om dit makliker vir +andere te maak om te sien waarom sekere lisensies as vryesagteware +kwalifiseer aldan nie. +</p> + +<p> +As u belangstel om te weet of 'n spesifieke lisensie kwalifiseer as 'n vrye +sagteware lisensie, sien ons <a +href="http://www.gnu.org/licenses/license-list.html">lys +vanlisensies</a>. As die lisensie wat u oorweeg nie hier gelys +is nie, kan u onsdaaroor uitvra deur 'n epos aan ons te stuur by <a +href="mailto:licensing@gnu.org"><licensing@gnu.org></a>. +</p> + +<p> +As u oorweeg om 'n nuwe lisensie te skryf, kontak asseblief die Vrye +sagtewarestigting (FSF) by die bogenoemde adres. Die vervuiling van +sagteware lisensies beteken dat daar van gebruikers meer werk geverg word om +hierdie lisensies te verstaan; ons mag kan help om 'n bestaande sagteware +lisensie te vind wat aan u behoeftes voldoen. +</p> + +<p> +As dit nie moontlik is nie en u regtig 'n nuwe lisensie benodig, kan ons u +help om te verseker dat die lisensie werklik 'n Vrye Sagteware lisensie is +en sodoende verskeie praktiese probleme vermy. +</p> + +<h3 id="beyond-software">Verder as Sagteware</h3> + +<p> +<a href="http://www.gnu.org/philosophy/free-doc.html">Sagtewarehandleidings +moet ook vry wees</a> om dieselfde redes dat sagteware vry moet wees en +omdat die handleidings in wese deel is van die sagteware. +</p> + +<p> +Dieselfde argument maak ook sin vir ander soorte werke van praktiese waarde +- dit wil sê, werke wat nuttige kennis vervat, soos opvoedkundige - en +verwysingswerke. <a href="http://af.wikipedia.org">Wikipedia</a> is die bes +bekende voorbeeld daarvan. +</p> + +<p> +Enige soort werk kan vry wees en die definisie van vrye sagteware is +uitgebrei tot 'n definisie van <a href="http://freedomdefined.org/">vrye +kulturele werke</a> wat toepaslik is op enige soort werk. +</p> + +<h3 id="open-source">Oopbron?</h3> + +<p> +'n Ander groep het begin om die begrip oopbron te gebruik om iets +soortgelyks (maar nie identies) aan vrye sagteware te beteken. Die begrip +vrye sagteware word verkies omdat dit vryheid beklemtoon. Die woord <a +href="/philosophy/open-source-misses-the-point.html">oop verwys nooit na +vryheid nie</a>. +</p> + +<div class="translators-notes"> + +<!--TRANSLATORS: Use space (SPC) as msgstr if you don't have notes.--> + </div> +</div> + +<!-- for id="content", starts in the include above --> +<!--#include virtual="/server/footer.af.html" --> +<div id="footer"> +<div class="unprintable"> + +<p>Stuur vrae oor die FSF & GNU (in engels!) na <a +href="mailto:gnu@gnu.org"><gnu@gnu.org></a>. Ander <a +href="/contact/">maniere om kontak te maak</a> met die FSF. Stuur gebroke +skakels en ander regstellings (of voorstelle) aan <a +href="mailto:webmasters@gnu.org"><webmasters@gnu.org></a>.</p> + +<p> +<!-- TRANSLATORS: Ignore the original text in this paragraph, + replace it with the translation of these two: + + We work hard and do our best to provide accurate, good quality + translations. However, we are not exempt from imperfection. + Please send your comments and general suggestions in this regard + to <a href="mailto:web-translators@gnu.org"> + + <web-translators@gnu.org></a>.</p> + + <p>For information on coordinating and submitting translations of + our web pages, see <a + href="/server/standards/README.translations.html">Translations + README</a>. --> +Sien asseblief die <a +href="/server/standards/README.translations.html">Vertalings README</a> vir +meer inligting oor koördinering en voorlegging van vertalings van hierdie +artikel.</p> +</div> + +<!-- Regarding copyright, in general, standalone pages (as opposed to + files generated as part of manuals) on the GNU web server should + be under CC BY-ND 4.0. Please do NOT change or remove this + without talking with the webmasters or licensing team first. + Please make sure the copyright date is consistent with the + document. For web pages, it is ok to list just the latest year the + document was modified, or published. + + If you wish to list earlier years, that is ok too. + Either "2001, 2002, 2003" or "2001-2003" are ok for specifying + years, as long as each year in the range is in fact a copyrightable + year, i.e., a year in which the document was published (including + being publicly visible on the web or in a revision control system). + + There is more detail about copyright years in the GNU Maintainers + Information document, www.gnu.org/prep/maintain. --> +<p>Copyright © 1996, 2002, 2004-2007 Free Software Foundation, Inc.</p> + +<p>This page is licensed under a <a rel="license" +href="http://creativecommons.org/licenses/by-nd/4.0/">Creative Commons +Attribution-NoDerivatives 4.0 International License</a>.</p> + +<!--#include virtual="/server/bottom-notes.af.html" --> +<div class="translators-credits"> + +<!--TRANSLATORS: Use space (SPC) as msgstr if you don't want credits.--> +Vertaal deur Renier Maritz <a +href="mailto:renier@gigaskills.co.za"><renier@gigaskills.co.za></a></div> + +<p class="unprintable"><!-- timestamp start --> +Opgedateer: + +$Date: 2017/03/11 10:17:43 $ + +<!-- timestamp end --> +</p> +</div> +</div> +</body> +</html> diff --git a/talermerchantdemos/blog/articles/ar/15-years-of-free-software.html b/talermerchantdemos/blog/articles/ar/15-years-of-free-software.html new file mode 100644 index 0000000..88b4ce0 --- /dev/null +++ b/talermerchantdemos/blog/articles/ar/15-years-of-free-software.html @@ -0,0 +1,155 @@ +<!--#set var="ENGLISH_PAGE" value="/philosophy/15-years-of-free-software.en.html" --> + +<!--#include virtual="/server/header.ar.html" --> +<!-- Parent-Version: 1.77 --> + +<!-- This file is automatically generated by GNUnited Nations! --> +<title>15 عامًا من البرمجيات الحرّة - مشروع غنو - مؤسسة البرمجيات الحرة</title> +<meta http-equiv="Keywords" + content="غنو، إف إس إف، مؤسسة البرمجيات الحرة، حرية، ريتشارد ستالمن، rms، حركة +البرمجيات الحرة" /> +<meta http-equiv="Description" + content="ريتشارد ستالمن يطرح تاريخ حركة تطوير نظام تشغيل حرّ." /> + +<!--#include virtual="/philosophy/po/15-years-of-free-software.translist" --> +<!--#include virtual="/server/banner.ar.html" --> +<h2>15 عامًا من البرمجيات الحرّة</h2> + +<p> + كتبها: <strong>ريتشارد ماثيو ستالمن</strong> +</p> + +<p> + مرت الآن 15 سنة منذ انطلاق حركة البرمجيات الحرة ومشروع غنو. لقد قطعنا +مشوارًا طويلاً. +</p> + +<p> + في عام 1984، كان من غير الممكن استخدام حاسوب عصري دون تثبيت نظام تشغيل +احتكاري تحصل عليه تحت رخصة مقيدة. لم يكن أحد يسمح بمشاركة البرمجيات مع +مستخدمي الحاسوب الآخرين، كما كان من الصعب جدا أن يعدل الفرد البرمجيات لتناسب +احتياجاته. مُلّاك البرمجيات أقاموا جدرانًا ليفرقونا عن بعضنا البعض. +</p> + +<p> + أنشئ مشروع غنو لتغيير هذه اﻷمور. كان الهدف الأول يتمثل في تطوير نظام يونكس +محمول يحوي 100% من البرمجيات الحرّة. ليس 95% من الحرية، ولا 99.5%؛ بل +100%—بحيث تكون للمستخدمين الحرية في توزيع النظام بأكمله، وحرية تغييره +والمساهمة في أي جزء منه. اسم هذا النظام هو غنو. وهو اختصار منعكس ل”غنو +ليس بيونكس“ (“GNU's Not Unix”)—الذي كان وسيلة +للإشارة إلى يونكس، ولكن مع القول في نقس الوقت بأن غنو شيء مختلف. غنو مثل +يونكس تقنيًا، لكنه ليس مثل يونكس، فغنو يعطي مستخدميه الحريّة. +</p> + +<p> + استغرق تطوير هذا النظام سنوات عديدة من العمل، من قبل مئات المبرمجين. بعضهم +كان يتلقى أجره من طرف مؤسسة البرمجيات الحرّة وشركائها. أما البعض الآخر +فكانوا متطوعين. القليل منهم أصبح مشهورًا، أما معظمهم فكانوا معروفين في +بيئتهم الأصلية، من طرف الهاكرز الذين كانوا يستعملون أو يعملون على +كودهم. ساعد الجميع على تحرير إمكانات شبكة الحاسوب لكل البشرية. +</p> + +<p> + في عام 1991، تم تطوير آخر العناصر الأساسية لنظام شبيه بيونكس: لينكس، النواة +الحرّة التي كتبها لينوس تورفالدس. هذا النظام المُركب من غنو ولينكس يُستخدَم +اليوم من قبل الملايين من اﻷشخاص في كافة أنحاء العالم، وشعبيته في تزايد +مستمر. هذا الشهر، أعلنّا عن إطلاق الإصدار 1.0 من <abbr title="GNU Network +Object Model Environment">غنوم</abbr>، بئية سطح المكتب الرسومية لغنو، والتي +نرجوا أن تجعل نظام غنو/لينكس سهل الاستخدام كأي نظام تشغيل آخر. +</p> + +<p> + رغم ذلك، فإن حرّيتنا ليست مضمونة بشكل دائم. فالعالم لا يقف ساكنًا بدون +حراك. ونحن لا نضمن وجود هذه الحرية بعد 5 سنوات من الآن، لمجرد وجودها +اليوم. البرمجيات الحرّة تواجه الأخطار والتحديات الصعبة. سنبذل جهدًا كبيرًا +للحفاظ على حرّيتنا، كما قمنا بذلك للحصول عليها. في غضون هذا، نظام التشغيل هو +البداية ليس إلا. أما الآن، فنحن بحاجة لإضافة برمجيات حرّة تتعامل مع جميع +الوظائف التي يريد المستخدمون تنفيذها. +</p> + +<p> + في المقالات المقبلة، سوف أكتب عن التحديات الخاصة التي تواجه مجتمع البرمجيات +الحرّة، وغيرها من القضايا التي تؤثر على حرّية مستخدمي الحاسوب، وكذا عن +التطورات التي تؤثر على نظام التشغيل غنو/لينكس. +</p> + +<div class="translators-notes"> + +<!--TRANSLATORS: Use space (SPC) as msgstr if you don't have notes.--> + </div> +</div> + +<!-- for id="content", starts in the include above --> +<!--#include virtual="/server/footer.ar.html" --> +<div id="footer"> +<div class="unprintable"> + +<p>يرجى إرسال الاستفسارات المتعلقة بالـ FSF وGNU إلى <a +href="mailto:gnu@gnu.org"><gnu@gnu.org></a>. هناك أيضاً طرق أخرى +للاتصال <a href="/contact/"><span xml:lang="en" lang="en"> </span> بمؤسسة +البرمجيات الحرة</a>. يرجى إرسال الوصلات المنقطعة وأي تصحيحات أو اقتراحات إلى +<a href="mailto:webmasters@gnu.org"><webmasters@gnu.org></a>.</p> + +<p> +<!-- TRANSLATORS: Ignore the original text in this paragraph, + replace it with the translation of these two: + + We work hard and do our best to provide accurate, good quality + translations. However, we are not exempt from imperfection. + Please send your comments and general suggestions in this regard + to <a href="mailto:web-translators@gnu.org"> + + <web-translators@gnu.org></a>.</p> + + <p>For information on coordinating and submitting translations of + our web pages, see <a + href="/server/standards/README.translations.html">Translations + README</a>. --> +رغم بذلنا قصارى جهدنا لتوفير ترجمات دقيقة ذات جودة عالية، فإننا لا ندعي كمال +النصوص وخلوها من الأخطاء. يرجي إرسال التعليقات والمقترحات المتعلقة بهذا +الشأن إلى عنوان البريد الإلكتروني <a href="mailto:web-translators@gnu.org"> +<web-translators@gnu.org></a>.</p> <p>للحصول على أي معلومات بشأن تنسيق +وتقديم ترجمات موقعنا الإلكتروني، يرجى الاطلاع على الرابط التالي <a +href="/server/standards/README.translations.html">دليل الترجمة</a>.</p> +</div> + +<!-- Regarding copyright, in general, standalone pages (as opposed to + files generated as part of manuals) on the GNU web server should + be under CC BY-ND 4.0. Please do NOT change or remove this + without talking with the webmasters or licensing team first. + Please make sure the copyright date is consistent with the + document. For web pages, it is ok to list just the latest year the + document was modified, or published. + + If you wish to list earlier years, that is ok too. + Either "2001, 2002, 2003" or "2001-2003" are ok for specifying + years, as long as each year in the range is in fact a copyrightable + year, i.e., a year in which the document was published (including + being publicly visible on the web or in a revision control system). + + There is more detail about copyright years in the GNU Maintainers + Information document, www.gnu.org/prep/maintain. --> +<p>Copyright © 1999, 2014, 2020 Richard M. Stallman</p> + +<p>هذا المُصنَّف مرخص بموجب <a rel="license" +href="http://creativecommons.org/licenses/by-nd/4.0/deed.ar">رخصة المشاع +الإبداعي نسب المصنف - منع الاشتقاق 4.0 دولي</a>.</p> + +<!--#include virtual="/server/bottom-notes.ar.html" --> +<div class="translators-credits"> + +<!--TRANSLATORS: Use space (SPC) as msgstr if you don't want credits.--> +ترجمة: <a href="mailto:orangooo@gmail.com"><em>صلاح الدّين +حمّانة</em></a>.<br /> تعديل وتصحيح: <em>فيصل علمي حسني.</em></div> + +<p class="unprintable"><!-- timestamp start --> +تحديث: + +$Date: 2020/07/05 14:01:36 $ + +<!-- timestamp end --> +</p> +</div> +</div> +</body> +</html> diff --git a/talermerchantdemos/blog/articles/ar/about-gnu.html b/talermerchantdemos/blog/articles/ar/about-gnu.html new file mode 100644 index 0000000..0559ccf --- /dev/null +++ b/talermerchantdemos/blog/articles/ar/about-gnu.html @@ -0,0 +1,148 @@ +<!--#set var="PO_FILE" + value='<a href="/gnu/po/about-gnu.ar.po"> + https://www.gnu.org/gnu/po/about-gnu.ar.po</a>' + --><!--#set var="ORIGINAL_FILE" value="/gnu/about-gnu.html" + --><!--#set var="DIFF_FILE" value="/gnu/po/about-gnu.ar-diff.html" + --><!--#set var="OUTDATED_SINCE" value="2017-06-16" --> + +<!--#include virtual="/server/header.ar.html" --> +<!-- Parent-Version: 1.77 --> + +<!-- This file is automatically generated by GNUnited Nations! --> +<title>حول نظام التشغيل جنو - مشروع جنو - مؤسسة البرمجيات الحرة</title> + +<!--#include virtual="/gnu/po/about-gnu.translist" --> +<!--#include virtual="/server/banner.ar.html" --> +<!--#include virtual="/server/outdated.ar.html" --> +<h2>حول نظام التشغيل جنو</h2> + +<p>[<a href="/gnu/gnu.html">مقالات سابقة ومقالات عامة أخر |