summaryrefslogtreecommitdiff
path: root/talermerchantdemos/blog/articles/af/free-sw.html
blob: 38dfc65a5a3c9d43631a8674978a200aafa6aeae (plain)
1
2
3
4
5
6
7
8
9
10
11
12
13
14
15
16
17
18
19
20
21
22
23
24
25
26
27
28
29
30
31
32
33
34
35
36
37
38
39
40
41
42
43
44
45
46
47
48
49
50
51
52
53
54
55
56
57
58
59
60
61
62
63
64
65
66
67
68
69
70
71
72
73
74
75
76
77
78
79
80
81
82
83
84
85
86
87
88
89
90
91
92
93
94
95
96
97
98
99
100
101
102
103
104
105
106
107
108
109
110
111
112
113
114
115
116
117
118
119
120
121
122
123
124
125
126
127
128
129
130
131
132
133
134
135
136
137
138
139
140
141
142
143
144
145
146
147
148
149
150
151
152
153
154
155
156
157
158
159
160
161
162
163
164
165
166
167
168
169
170
171
172
173
174
175
176
177
178
179
180
181
182
183
184
185
186
187
188
189
190
191
192
193
194
195
196
197
198
199
200
201
202
203
204
205
206
207
208
209
210
211
212
213
214
215
216
217
218
219
220
221
222
223
224
225
226
227
228
229
230
231
232
233
234
235
236
237
238
239
240
241
242
243
244
245
246
247
248
249
250
251
252
253
254
255
256
257
258
259
260
261
262
263
264
265
266
267
268
269
270
271
272
273
274
275
276
277
278
279
280
281
282
283
284
285
286
287
288
289
290
291
292
293
294
295
296
297
298
299
300
301
302
303
304
305
306
307
308
309
310
311
312
313
314
315
316
317
318
319
320
321
322
323
324
325
326
327
328
329
330
331
332
333
334
335
336
337
338
339
340
341
342
343
344
345
346
347
348
349
350
351
352
353
354
355
356
357
358
359
<!--#set var="PO_FILE"
 value='<a href="/philosophy/po/free-sw.af.po">
 https://www.gnu.org/philosophy/po/free-sw.af.po</a>'
 --><!--#set var="ORIGINAL_FILE" value="/philosophy/free-sw.html"
 --><!--#set var="DIFF_FILE" value=""
 --><!--#set var="OUTDATED_SINCE" value="2008-12-09" -->
<!--#set var="ENGLISH_PAGE" value="/philosophy/free-sw.en.html" -->

<!--#include virtual="/server/header.af.html" -->
<!-- Parent-Version: 1.79 -->

<!-- This file is automatically generated by GNUnited Nations! -->
<title>Die Vrye Sagteware Definisie - GNU Projek - Free Software Foundation</title>

<meta http-equiv="Keywords" content="GNU, FSF, Free Software Foundation, Linux, Emacs, GCC, Unix, Free Software, Operating System, GNU Kernel, HURD, GNU HURD, Hurd" />
<meta http-equiv="Description" content="Since 1983, developing the free Unix style operating system GNU, so that computer users can have the freedom to share and improve the software they use." />

<!--#include virtual="/philosophy/po/free-sw.translist" -->
<!--#include virtual="/server/banner.af.html" -->
<!--#include virtual="/server/outdated.af.html" -->
<h2>Die Vrye Sagteware Definisie</h2>

<blockquote>
<p>
Ons onderhou die definisie van vrye sagteware om te verseker dat daar
duidelik verstaan kan word wat waar moet wees omtrent 'n besondere
sagtewareprogram alvorens dit as vrye sagteware beskou kan word.
</p>
</blockquote>

<p>
&ldquo;Vrye sagteware&rdquo; gaan oor vryheid en nie prys nie. Daarom die
woord &ldquo;vry&rdquo; en nie gratis nie.  Vrye sagteware kan jou geld kos
terwyl sommige sagteware wat jy verniet kry nie noodwendig vry is nie.
</p>

<p>
Vrye sagteware gaan oor 'n gebruiker se reg om die sagteware/programmatuur
te kan hardloop, kopie&euml;r, versprei te bestudeer, te verander en te
verbeter.&nbsp; Meer presies verwys dit na vier soorte vryhede vir die
gebruikers van die sagteware:
</p>

<ul>
  <li>Die vryheid om die program te hardloop vir enige doeleinde (vryheid 0).</li>
  <li>Die vryheid om die program te bestudeer en te leer hoe dit werk en dit aan
te pas na joubehoefte (vryheid 1). Toegang tot die bronkode is is
'n&nbsp;voorvereiste vir hierdie vryheid.
  </li>
  <li>Die vryheid om kopie&euml; te herversprei sodat jy jou naaste kan help
(vryheid 2).
  </li>
  <li>Die vryheid om die program te verbeter en jou verbeteringe aan die publiek
vry te stel sodat die hele gemeenskap voordeel daaruit kan trek (vryheid
3).  Toegang tot die bronkode is 'n voorvereiste hiervoor.
  </li>
</ul>

<p>'n Program is vrye sagteware as gebruikers al hierdie vryhede geniet.  Dus
behoort dit jou vry te staan om kopie&euml; te herversprei, hetsy met of
sonder veranderinge, hetsy gratis of deur 'n verspreidingsfooi te vra, vir
<a href="#exportcontrol">enigeen op enige plek</a>.&nbsp; Om vry te wees om
hierdie dinge te doen beteken (onder andere) dat jy nie vir toestemming hoef
te vra of te betaal nie.
</p>

<p>
Die vryheid om 'n program te hardloop beteken dat enige soort persoon of
organisasie vry is om dit op enige soort rekenaarstelsel te gebruik vir
enige soort werk of doeleinde, sonder dat daar vereis word om dit an die
ontwikkelaar of enige besondere instansie tekommunikeer.  Met hierdie
vryheid is die gebruiker se doelwit belangriker, nie die ontwikkelaar s'n
nie; jy as 'n gebruiker is vry om 'n program te gebruik vir jou doeleindes
en as jy dit aan iemand anders versprei, is daardie persoon dan vry om dit
vir sy eie doeleindes te gebruik en is jy nie geregtig om beperkinge op
daardie persoon tel&ecirc; nie.
</p>

<p>
Jy behoort ook die vryheid te h&ecirc; om veranderinge te maak en hulle vir
privaatdoeleindes te gebruik as jy werk of speel sonder om die bestaan van
sodanige veranderinge hoef bekend te maak.&nbsp; As jy jou veranderinge
publiseer behoort daar nie van jou vereis te word om iemand in besonder
daarvan in kennis te stel nie of op 'n besondere manier daarvan in kennis te
stel nie.
</p>

<p>
Die vryheid om kopie&euml; te herversprei moet bin&ecirc;re of uitvoerbare
vorms van die program, asook die bronkode insluit vir beidie onveranderde en
veranderde weergawes.&nbsp; (Die verspreiding van programme in uitvoerbare
vorm is nodig vir gerief van installasie op vrye bedryfstelsels)&nbsp; Dit
is aanvaarbaar as daar geen manier is om 'n bin&ecirc;re of uitvoerbare vorm
van 'n sekere program te skep nie (aangesien sekere tale hierdie kenmerk nie
ondersteun nie), maar jy behoort die vryheid te h&ecirc; om sulke vorme te
versprei as jy 'n manier vind of ontwikkel om dit te kan maak.
</p>

<p>
Ten einde die vryheid om veranderinge te maak en verbeterde weergawes te
implementeer, betekenisvol te maak, moet jy toegang tot die bronkode van die
program h&ecirc;.  Daarom is toegang tot die bronkode 'n voorvereiste vir
vrye sagteware.
</p>

<p>
Een belangrike manier om 'n program te verander is deur dit saam te smelt
met ander beskikbare vrye subroetines en modules.  As die program se
lisensie jou verbied om bestaade modules te benut, soos om te vereis dat jy
die kopiereg hou op enige kode wat jy byvoeg, dan is die lisensie te
beperkend om te kwalifiseer as vrye sagteware.
</p>

<p>
Vir hierdie vryhede om verwesenlik te word moet hulle onherroeplik wees
solank as wat jy niks verkeerd gedoen het nie; as die ontwikkelaar van die
sagteware die mag het om die lisensie te herroep, sonder dat jy aanleiding
daartoe gegee het, is die sagteware nie vry nie.
</p>

<p>
Sommige re&euml;ls oor die manier waarop vrye sagteware versprei moet word
is aanvaarbaar, as hulle nie met die kernvryhede inmeng nie.  <a
href="/copyleft/copyleft.html">Kopielinks</a>, byvoorbeeld is die re&euml;l
wat bepaal dat wanneer die program herversprei word, jy nie beperkinge kan
bylas om ander mense die kernvryhede te onts&ecirc; nie. Hierdie re&euml;l
is nie in stryd met die kernvryhede nie; dit beskerm hulle eerder.
</p>

<p>
In die GNU-projek, word kopielinks gebruik om hierdie vryhede wettiglikvir
almal te beskerm.&nbsp; Daar bestaan egter ook <a
href="/philosophy/categories.html#Non-CopyleftedFreeSoftware">nie-kopielinkse
vrye sagteware</a>.  Die GNU-projek se mense glo dat daar <a
href="/philosophy/pragmatic.html">belangrike redes is waarom dit beter is om
kopielinks te gebruik</a>, maar as jou program nie-kopielinkse vrye
sagteware bevat kan dit steeds aanvaarbaar geag word. Sien <a
href="/philosophy/categories.html">Kategorie&euml;</a> van Vrye Sagteware
vir 'n beskrywing van hoe vrye sagteware, kopielinkse sagteware en ander
kategorie&euml; sagteware verband hou met mekaar.
</p>

<p>
&ldquo;Vrye sagteware&rdquo; beteken nie &ldquo;nie-kommersie&euml;l&rdquo;
nie.  'n Vrye program moet beskikbaar wees vir kommersi&euml;le gebruik,
-ontwikkeling en -verspreiding.&nbsp; Kommersi&euml;le ontwikkeling van vrye
sagteware is nie meer ongewoon nie; sulke vryekommersi&euml;le sagteware is
baie belangrik. Jy mag dalk geld betaal het om kopie&euml; van vrye
sagteware te bekom, of jy mag kopie&euml; verniet gekry het.&nbsp; Ongeag
van hoe jy jou kopie in die hande gekry het, het jy altyd die vryheid om
kopie&euml; te maak en die sagteware te verander en dit selfs te <a
href="http://www.gnu.org/philosophy/selling.html">verkoop</a>
</p>

<p>
Reëls oor hoe om 'n veranderde pakket te verpak is aanvaarbaar as hulle nie
jou vryheid beduidend beperk om veranderde weergawes te versprei nie of jou
vryheid om veranderings privaat te maak en te gebruik nie.  Re&euml;ls wat
van jou vereis om 'n pakket op 'n besondere manier beskikbaar te maak indien
jy dit op 'n andermanier doen is ook aanvaarbaar op dieselfde voorwaardes
(Neem kennis dat so 'n re&euml;l jou nog steeds vrystaan om te besluit of jy
jou weergawe wil publiseer aldan nie).  Re&euml;ls wat die vrystel van die
bronkode vereis aan gebruikers van weergawes wat jy vir openbare gebruik
beskikbaar stel is ook aanvaarbaar.  Dit isook aanvaarbaar dat die lisensie
vereis dat, as jy 'n veranderdeweergawe versprei het, jy dit op aanvraag aan
die vorige ontwikkelaarmoet stuur of dat jy jouself op veranderinge
identifiseer.
</p>

<p>
<a id="exportcontrol">Soms stel regerings uitvoerbeheermaatre&euml;ls</a> en
handelsanksies in wat jou vryheid om sagteware internasionaal te versprei
kan beperk.  Sagteware ontwikkelaars het nie die mag om hierdie beperkings
te elimineer of ter syde te stel nie, mar wat hulle kan en moet doen is om
te weier om dit as voorwaardes vir verspreiding van die program te stel.  Op
hierdie manier sal die beperkinge nie mense buite die jurisdiksie van
hierdie regerings beïnvloed nie.
</p>

<p>
Die meeste vrye sagteware lisensies is gebaseer op kopiereg en daar bestaan
beperkinge op watter soorte vereistes deur middel van kopiereg opgel&ecirc;
kan word.  As 'n kopiereggebaseerde lisensie vryheid op bostaande wyse
beskryf respekteer is dit onwaarskynlik dat daar die een of ander probleem
sou opduik wat nie voorsien kon word nie (alhoewel dit van tyd tot tyd wel
gebeur).  Sommige vrye sagteware lisensies is egter gebaseer op kontrakte en
kontrakte kan 'n baie weier reeks beperkinge oplê.  Dit beteken dat daar
baie moontlike maniere is waarop so 'n lisensie onaanvaarbaar beperkend en
nie-vry kan wees nie.
</p>

<p>
Dit is onmoontlik om al die maniere te lys waarop dit moontlik kan gebeur.
As 'n kontrakgebaseerde lisensie 'n gebruiker op 'n ongewone wyse beperk wat
nie moontlik is met lisensies wat op kopiereg gegrond is nie en wat nie hier
as aanvaarbaar gelys word nie, sal dit waarskynlik oorweeg moet word en in
alle waarskynlikheid nie aanvaar word as vrye sagteware nie.
</p>

<p>
Wanneer daar oor vrye sagteware gepraat word is dit beter om begrippe soos
"weggee" of "gratis" te gebruik omadt daardie begrippe impliseer dat dit oor
prys alleen gaan en nie vryheid nie.&nbsp; Sommige algemene begrippe soos
kopieregskending (piracy) sluit opinies in wat ons hoop u nie ondersteun
nie.&nbsp; <a href="/philosophy/words-to-avoid.html">Sien verwarrende woorde
en frases wat vermy moet word</a> vir 'n bespreking oor hierdie
begrippe.&nbsp; Daar is ook 'n lys van <a
href="/philosophy/fs-translations.html">vertalings van vry sagteware</a> in
verskeie tale.
</p>

<p>
Laastens moet u kennis neem dat kriteria soos die wat deur hierdie sagteware
definisie uitgestip word versigtige oorweging verg vir hulle vertolking.  Om
te besluit watter sagteware lisensie as 'n vrye sagteware lisensie
kwalifiseer word dit op hierdie oorwegings beoordeel om te bepaal of dit pas
by die gees en letter van hierdie bepalings.  As 'n lisensie onbillike
beperkinge insluit, word dit verwerp, selfs al is die kwessies in hierdie
kriteria nie deur ons voorsien nie.  Soms sal 'n lisensie-vereiste 'n
kwessie aanraak wat uitvoerige oorweging verg, insluitende besprekings met
regsgeleerdes, voordat daar besluit kan word of hierdie vereistes
aanvaarbaar is.&nbsp; Wanneer daar 'n gevolgtrekking gemaak word rondom 'n
nuwe kwessie, word hierdie kriteria dikwels opgedateer om dit makliker vir
andere te maak om te sien waarom sekere lisensies as vryesagteware
kwalifiseer aldan nie.
</p>

<p>
As u belangstel om te weet of 'n spesifieke lisensie kwalifiseer as 'n vrye
sagteware lisensie, sien ons <a
href="http://www.gnu.org/licenses/license-list.html">lys
vanlisensies</a>.&nbsp; As die lisensie&nbsp; wat u oorweeg nie hier gelys
is nie, kan u onsdaaroor uitvra deur 'n epos aan ons te stuur by <a
href="mailto:licensing@gnu.org">&lt;licensing@gnu.org&gt;</a>.
</p> 

<p>
As u oorweeg om 'n nuwe lisensie te skryf, kontak asseblief die Vrye
sagtewarestigting (FSF) by die bogenoemde adres.  Die vervuiling van
sagteware lisensies beteken dat daar van gebruikers meer werk geverg word om
hierdie lisensies te verstaan; ons mag kan help om 'n bestaande sagteware
lisensie te vind wat aan u behoeftes voldoen.
</p>

<p>
As dit nie moontlik is nie en u regtig 'n nuwe lisensie benodig, kan ons u
help om te verseker dat die lisensie werklik 'n Vrye Sagteware lisensie is
en sodoende verskeie praktiese probleme vermy.
</p>

<h3 id="beyond-software">Verder as Sagteware</h3>

<p>
<a href="http://www.gnu.org/philosophy/free-doc.html">Sagtewarehandleidings
moet ook vry wees</a> om dieselfde redes dat sagteware vry moet wees en
omdat die handleidings in wese deel is van die sagteware.
</p>

<p>
Dieselfde argument maak ook sin vir ander soorte werke van praktiese waarde
- dit wil sê, werke wat nuttige kennis vervat, soos opvoedkundige - en
verwysingswerke.  <a href="http://af.wikipedia.org">Wikipedia</a> is die bes
bekende voorbeeld daarvan.
</p>

<p>
Enige soort werk kan vry wees en die definisie van vrye sagteware is
uitgebrei tot 'n definisie van <a href="http://freedomdefined.org/">vrye
kulturele werke</a> wat toepaslik is op enige soort werk.
</p>

<h3 id="open-source">Oopbron?</h3>

<p>
'n Ander groep het begin om die begrip oopbron te gebruik om iets
soortgelyks (maar nie identies) aan vrye sagteware te beteken.  Die begrip
vrye sagteware word verkies omdat dit vryheid beklemtoon.  Die woord <a
href="/philosophy/open-source-misses-the-point.html">oop verwys nooit na
vryheid nie</a>.
</p>

<div class="translators-notes">

<!--TRANSLATORS: Use space (SPC) as msgstr if you don't have notes.-->
 </div>
</div>

<!-- for id="content", starts in the include above -->
<!--#include virtual="/server/footer.af.html" -->
<div id="footer">
<div class="unprintable">

<p>Stuur vrae oor die FSF &amp; GNU (in engels!) na <a
href="mailto:gnu@gnu.org">&lt;gnu@gnu.org&gt;</a>. Ander <a
href="/contact/">maniere om kontak te maak</a> met die FSF. Stuur gebroke
skakels en ander regstellings (of voorstelle) aan <a
href="mailto:webmasters@gnu.org">&lt;webmasters@gnu.org&gt;</a>.</p>

<p>
<!-- TRANSLATORS: Ignore the original text in this paragraph,
        replace it with the translation of these two:

        We work hard and do our best to provide accurate, good quality
        translations.  However, we are not exempt from imperfection.
        Please send your comments and general suggestions in this regard
        to <a href="mailto:web-translators@gnu.org">

        &lt;web-translators@gnu.org&gt;</a>.</p>

        <p>For information on coordinating and submitting translations of
        our web pages, see <a
        href="/server/standards/README.translations.html">Translations
        README</a>. -->
Sien asseblief die <a
href="/server/standards/README.translations.html">Vertalings README</a> vir
meer inligting oor koördinering en voorlegging van vertalings van hierdie
artikel.</p>
</div>

<!-- Regarding copyright, in general, standalone pages (as opposed to
     files generated as part of manuals) on the GNU web server should
     be under CC BY-ND 4.0.  Please do NOT change or remove this
     without talking with the webmasters or licensing team first.
     Please make sure the copyright date is consistent with the
     document.  For web pages, it is ok to list just the latest year the
     document was modified, or published.
     
     If you wish to list earlier years, that is ok too.
     Either "2001, 2002, 2003" or "2001-2003" are ok for specifying
     years, as long as each year in the range is in fact a copyrightable
     year, i.e., a year in which the document was published (including
     being publicly visible on the web or in a revision control system).
     
     There is more detail about copyright years in the GNU Maintainers
     Information document, www.gnu.org/prep/maintain. -->
<p>Copyright &copy; 1996, 2002, 2004-2007 Free Software Foundation, Inc.</p>

<p>This page is licensed under a <a rel="license"
href="http://creativecommons.org/licenses/by-nd/4.0/">Creative Commons
Attribution-NoDerivatives 4.0 International License</a>.</p>

<!--#include virtual="/server/bottom-notes.af.html" -->
<div class="translators-credits">

<!--TRANSLATORS: Use space (SPC) as msgstr if you don't want credits.-->
Vertaal deur Renier Maritz <a
href="mailto:renier@gigaskills.co.za">&lt;renier@gigaskills.co.za&gt;</a></div>

<p class="unprintable"><!-- timestamp start -->
Opgedateer:

$Date: 2017/03/11 10:17:43 $

<!-- timestamp end -->
</p>
</div>
</div>
</body>
</html>