taler-merchant-demos

Python-based Frontends for the Demonstration Web site
Log | Files | Refs | Submodules | README | LICENSE

free-sw.html (16066B)


      1 <!--#set var="PO_FILE"
      2  value='<a href="/philosophy/po/free-sw.af.po">
      3  https://www.gnu.org/philosophy/po/free-sw.af.po</a>'
      4  --><!--#set var="ORIGINAL_FILE" value="/philosophy/free-sw.html"
      5  --><!--#set var="DIFF_FILE" value=""
      6  --><!--#set var="OUTDATED_SINCE" value="2008-12-09" -->
      7 <!--#set var="ENGLISH_PAGE" value="/philosophy/free-sw.en.html" -->
      8 
      9 <!--#include virtual="/server/header.af.html" -->
     10 <!-- Parent-Version: 1.79 -->
     11 
     12 <!-- This file is automatically generated by GNUnited Nations! -->
     13 <title>Die Vrye Sagteware Definisie - GNU Projek - Free Software Foundation</title>
     14 
     15 <meta http-equiv="Keywords" content="GNU, FSF, Free Software Foundation, Linux, Emacs, GCC, Unix, Free Software, Operating System, GNU Kernel, HURD, GNU HURD, Hurd" />
     16 <meta http-equiv="Description" content="Since 1983, developing the free Unix style operating system GNU, so that computer users can have the freedom to share and improve the software they use." />
     17 
     18 <!--#include virtual="/philosophy/po/free-sw.translist" -->
     19 <!--#include virtual="/server/banner.af.html" -->
     20 <!--#include virtual="/server/outdated.af.html" -->
     21 <h2>Die Vrye Sagteware Definisie</h2>
     22 
     23 <blockquote>
     24 <p>
     25 Ons onderhou die definisie van vrye sagteware om te verseker dat daar
     26 duidelik verstaan kan word wat waar moet wees omtrent 'n besondere
     27 sagtewareprogram alvorens dit as vrye sagteware beskou kan word.
     28 </p>
     29 </blockquote>
     30 
     31 <p>
     32 &ldquo;Vrye sagteware&rdquo; gaan oor vryheid en nie prys nie. Daarom die
     33 woord &ldquo;vry&rdquo; en nie gratis nie.  Vrye sagteware kan jou geld kos
     34 terwyl sommige sagteware wat jy verniet kry nie noodwendig vry is nie.
     35 </p>
     36 
     37 <p>
     38 Vrye sagteware gaan oor 'n gebruiker se reg om die sagteware/programmatuur
     39 te kan hardloop, kopie&euml;r, versprei te bestudeer, te verander en te
     40 verbeter.&nbsp; Meer presies verwys dit na vier soorte vryhede vir die
     41 gebruikers van die sagteware:
     42 </p>
     43 
     44 <ul>
     45   <li>Die vryheid om die program te hardloop vir enige doeleinde (vryheid 0).</li>
     46   <li>Die vryheid om die program te bestudeer en te leer hoe dit werk en dit aan
     47 te pas na joubehoefte (vryheid 1). Toegang tot die bronkode is is
     48 'n&nbsp;voorvereiste vir hierdie vryheid.
     49   </li>
     50   <li>Die vryheid om kopie&euml; te herversprei sodat jy jou naaste kan help
     51 (vryheid 2).
     52   </li>
     53   <li>Die vryheid om die program te verbeter en jou verbeteringe aan die publiek
     54 vry te stel sodat die hele gemeenskap voordeel daaruit kan trek (vryheid
     55 3).  Toegang tot die bronkode is 'n voorvereiste hiervoor.
     56   </li>
     57 </ul>
     58 
     59 <p>'n Program is vrye sagteware as gebruikers al hierdie vryhede geniet.  Dus
     60 behoort dit jou vry te staan om kopie&euml; te herversprei, hetsy met of
     61 sonder veranderinge, hetsy gratis of deur 'n verspreidingsfooi te vra, vir
     62 <a href="#exportcontrol">enigeen op enige plek</a>.&nbsp; Om vry te wees om
     63 hierdie dinge te doen beteken (onder andere) dat jy nie vir toestemming hoef
     64 te vra of te betaal nie.
     65 </p>
     66 
     67 <p>
     68 Die vryheid om 'n program te hardloop beteken dat enige soort persoon of
     69 organisasie vry is om dit op enige soort rekenaarstelsel te gebruik vir
     70 enige soort werk of doeleinde, sonder dat daar vereis word om dit an die
     71 ontwikkelaar of enige besondere instansie tekommunikeer.  Met hierdie
     72 vryheid is die gebruiker se doelwit belangriker, nie die ontwikkelaar s'n
     73 nie; jy as 'n gebruiker is vry om 'n program te gebruik vir jou doeleindes
     74 en as jy dit aan iemand anders versprei, is daardie persoon dan vry om dit
     75 vir sy eie doeleindes te gebruik en is jy nie geregtig om beperkinge op
     76 daardie persoon tel&ecirc; nie.
     77 </p>
     78 
     79 <p>
     80 Jy behoort ook die vryheid te h&ecirc; om veranderinge te maak en hulle vir
     81 privaatdoeleindes te gebruik as jy werk of speel sonder om die bestaan van
     82 sodanige veranderinge hoef bekend te maak.&nbsp; As jy jou veranderinge
     83 publiseer behoort daar nie van jou vereis te word om iemand in besonder
     84 daarvan in kennis te stel nie of op 'n besondere manier daarvan in kennis te
     85 stel nie.
     86 </p>
     87 
     88 <p>
     89 Die vryheid om kopie&euml; te herversprei moet bin&ecirc;re of uitvoerbare
     90 vorms van die program, asook die bronkode insluit vir beidie onveranderde en
     91 veranderde weergawes.&nbsp; (Die verspreiding van programme in uitvoerbare
     92 vorm is nodig vir gerief van installasie op vrye bedryfstelsels)&nbsp; Dit
     93 is aanvaarbaar as daar geen manier is om 'n bin&ecirc;re of uitvoerbare vorm
     94 van 'n sekere program te skep nie (aangesien sekere tale hierdie kenmerk nie
     95 ondersteun nie), maar jy behoort die vryheid te h&ecirc; om sulke vorme te
     96 versprei as jy 'n manier vind of ontwikkel om dit te kan maak.
     97 </p>
     98 
     99 <p>
    100 Ten einde die vryheid om veranderinge te maak en verbeterde weergawes te
    101 implementeer, betekenisvol te maak, moet jy toegang tot die bronkode van die
    102 program h&ecirc;.  Daarom is toegang tot die bronkode 'n voorvereiste vir
    103 vrye sagteware.
    104 </p>
    105 
    106 <p>
    107 Een belangrike manier om 'n program te verander is deur dit saam te smelt
    108 met ander beskikbare vrye subroetines en modules.  As die program se
    109 lisensie jou verbied om bestaade modules te benut, soos om te vereis dat jy
    110 die kopiereg hou op enige kode wat jy byvoeg, dan is die lisensie te
    111 beperkend om te kwalifiseer as vrye sagteware.
    112 </p>
    113 
    114 <p>
    115 Vir hierdie vryhede om verwesenlik te word moet hulle onherroeplik wees
    116 solank as wat jy niks verkeerd gedoen het nie; as die ontwikkelaar van die
    117 sagteware die mag het om die lisensie te herroep, sonder dat jy aanleiding
    118 daartoe gegee het, is die sagteware nie vry nie.
    119 </p>
    120 
    121 <p>
    122 Sommige re&euml;ls oor die manier waarop vrye sagteware versprei moet word
    123 is aanvaarbaar, as hulle nie met die kernvryhede inmeng nie.  <a
    124 href="/copyleft/copyleft.html">Kopielinks</a>, byvoorbeeld is die re&euml;l
    125 wat bepaal dat wanneer die program herversprei word, jy nie beperkinge kan
    126 bylas om ander mense die kernvryhede te onts&ecirc; nie. Hierdie re&euml;l
    127 is nie in stryd met die kernvryhede nie; dit beskerm hulle eerder.
    128 </p>
    129 
    130 <p>
    131 In die GNU-projek, word kopielinks gebruik om hierdie vryhede wettiglikvir
    132 almal te beskerm.&nbsp; Daar bestaan egter ook <a
    133 href="/philosophy/categories.html#Non-CopyleftedFreeSoftware">nie-kopielinkse
    134 vrye sagteware</a>.  Die GNU-projek se mense glo dat daar <a
    135 href="/philosophy/pragmatic.html">belangrike redes is waarom dit beter is om
    136 kopielinks te gebruik</a>, maar as jou program nie-kopielinkse vrye
    137 sagteware bevat kan dit steeds aanvaarbaar geag word. Sien <a
    138 href="/philosophy/categories.html">Kategorie&euml;</a> van Vrye Sagteware
    139 vir 'n beskrywing van hoe vrye sagteware, kopielinkse sagteware en ander
    140 kategorie&euml; sagteware verband hou met mekaar.
    141 </p>
    142 
    143 <p>
    144 &ldquo;Vrye sagteware&rdquo; beteken nie &ldquo;nie-kommersie&euml;l&rdquo;
    145 nie.  'n Vrye program moet beskikbaar wees vir kommersi&euml;le gebruik,
    146 -ontwikkeling en -verspreiding.&nbsp; Kommersi&euml;le ontwikkeling van vrye
    147 sagteware is nie meer ongewoon nie; sulke vryekommersi&euml;le sagteware is
    148 baie belangrik. Jy mag dalk geld betaal het om kopie&euml; van vrye
    149 sagteware te bekom, of jy mag kopie&euml; verniet gekry het.&nbsp; Ongeag
    150 van hoe jy jou kopie in die hande gekry het, het jy altyd die vryheid om
    151 kopie&euml; te maak en die sagteware te verander en dit selfs te <a
    152 href="http://www.gnu.org/philosophy/selling.html">verkoop</a>
    153 </p>
    154 
    155 <p>
    156 Reëls oor hoe om 'n veranderde pakket te verpak is aanvaarbaar as hulle nie
    157 jou vryheid beduidend beperk om veranderde weergawes te versprei nie of jou
    158 vryheid om veranderings privaat te maak en te gebruik nie.  Re&euml;ls wat
    159 van jou vereis om 'n pakket op 'n besondere manier beskikbaar te maak indien
    160 jy dit op 'n andermanier doen is ook aanvaarbaar op dieselfde voorwaardes
    161 (Neem kennis dat so 'n re&euml;l jou nog steeds vrystaan om te besluit of jy
    162 jou weergawe wil publiseer aldan nie).  Re&euml;ls wat die vrystel van die
    163 bronkode vereis aan gebruikers van weergawes wat jy vir openbare gebruik
    164 beskikbaar stel is ook aanvaarbaar.  Dit isook aanvaarbaar dat die lisensie
    165 vereis dat, as jy 'n veranderdeweergawe versprei het, jy dit op aanvraag aan
    166 die vorige ontwikkelaarmoet stuur of dat jy jouself op veranderinge
    167 identifiseer.
    168 </p>
    169 
    170 <p>
    171 <a id="exportcontrol">Soms stel regerings uitvoerbeheermaatre&euml;ls</a> en
    172 handelsanksies in wat jou vryheid om sagteware internasionaal te versprei
    173 kan beperk.  Sagteware ontwikkelaars het nie die mag om hierdie beperkings
    174 te elimineer of ter syde te stel nie, mar wat hulle kan en moet doen is om
    175 te weier om dit as voorwaardes vir verspreiding van die program te stel.  Op
    176 hierdie manier sal die beperkinge nie mense buite die jurisdiksie van
    177 hierdie regerings beïnvloed nie.
    178 </p>
    179 
    180 <p>
    181 Die meeste vrye sagteware lisensies is gebaseer op kopiereg en daar bestaan
    182 beperkinge op watter soorte vereistes deur middel van kopiereg opgel&ecirc;
    183 kan word.  As 'n kopiereggebaseerde lisensie vryheid op bostaande wyse
    184 beskryf respekteer is dit onwaarskynlik dat daar die een of ander probleem
    185 sou opduik wat nie voorsien kon word nie (alhoewel dit van tyd tot tyd wel
    186 gebeur).  Sommige vrye sagteware lisensies is egter gebaseer op kontrakte en
    187 kontrakte kan 'n baie weier reeks beperkinge oplê.  Dit beteken dat daar
    188 baie moontlike maniere is waarop so 'n lisensie onaanvaarbaar beperkend en
    189 nie-vry kan wees nie.
    190 </p>
    191 
    192 <p>
    193 Dit is onmoontlik om al die maniere te lys waarop dit moontlik kan gebeur.
    194 As 'n kontrakgebaseerde lisensie 'n gebruiker op 'n ongewone wyse beperk wat
    195 nie moontlik is met lisensies wat op kopiereg gegrond is nie en wat nie hier
    196 as aanvaarbaar gelys word nie, sal dit waarskynlik oorweeg moet word en in
    197 alle waarskynlikheid nie aanvaar word as vrye sagteware nie.
    198 </p>
    199 
    200 <p>
    201 Wanneer daar oor vrye sagteware gepraat word is dit beter om begrippe soos
    202 "weggee" of "gratis" te gebruik omadt daardie begrippe impliseer dat dit oor
    203 prys alleen gaan en nie vryheid nie.&nbsp; Sommige algemene begrippe soos
    204 kopieregskending (piracy) sluit opinies in wat ons hoop u nie ondersteun
    205 nie.&nbsp; <a href="/philosophy/words-to-avoid.html">Sien verwarrende woorde
    206 en frases wat vermy moet word</a> vir 'n bespreking oor hierdie
    207 begrippe.&nbsp; Daar is ook 'n lys van <a
    208 href="/philosophy/fs-translations.html">vertalings van vry sagteware</a> in
    209 verskeie tale.
    210 </p>
    211 
    212 <p>
    213 Laastens moet u kennis neem dat kriteria soos die wat deur hierdie sagteware
    214 definisie uitgestip word versigtige oorweging verg vir hulle vertolking.  Om
    215 te besluit watter sagteware lisensie as 'n vrye sagteware lisensie
    216 kwalifiseer word dit op hierdie oorwegings beoordeel om te bepaal of dit pas
    217 by die gees en letter van hierdie bepalings.  As 'n lisensie onbillike
    218 beperkinge insluit, word dit verwerp, selfs al is die kwessies in hierdie
    219 kriteria nie deur ons voorsien nie.  Soms sal 'n lisensie-vereiste 'n
    220 kwessie aanraak wat uitvoerige oorweging verg, insluitende besprekings met
    221 regsgeleerdes, voordat daar besluit kan word of hierdie vereistes
    222 aanvaarbaar is.&nbsp; Wanneer daar 'n gevolgtrekking gemaak word rondom 'n
    223 nuwe kwessie, word hierdie kriteria dikwels opgedateer om dit makliker vir
    224 andere te maak om te sien waarom sekere lisensies as vryesagteware
    225 kwalifiseer aldan nie.
    226 </p>
    227 
    228 <p>
    229 As u belangstel om te weet of 'n spesifieke lisensie kwalifiseer as 'n vrye
    230 sagteware lisensie, sien ons <a
    231 href="http://www.gnu.org/licenses/license-list.html">lys
    232 vanlisensies</a>.&nbsp; As die lisensie&nbsp; wat u oorweeg nie hier gelys
    233 is nie, kan u onsdaaroor uitvra deur 'n epos aan ons te stuur by <a
    234 href="mailto:licensing@gnu.org">&lt;licensing@gnu.org&gt;</a>.
    235 </p> 
    236 
    237 <p>
    238 As u oorweeg om 'n nuwe lisensie te skryf, kontak asseblief die Vrye
    239 sagtewarestigting (FSF) by die bogenoemde adres.  Die vervuiling van
    240 sagteware lisensies beteken dat daar van gebruikers meer werk geverg word om
    241 hierdie lisensies te verstaan; ons mag kan help om 'n bestaande sagteware
    242 lisensie te vind wat aan u behoeftes voldoen.
    243 </p>
    244 
    245 <p>
    246 As dit nie moontlik is nie en u regtig 'n nuwe lisensie benodig, kan ons u
    247 help om te verseker dat die lisensie werklik 'n Vrye Sagteware lisensie is
    248 en sodoende verskeie praktiese probleme vermy.
    249 </p>
    250 
    251 <h3 id="beyond-software">Verder as Sagteware</h3>
    252 
    253 <p>
    254 <a href="http://www.gnu.org/philosophy/free-doc.html">Sagtewarehandleidings
    255 moet ook vry wees</a> om dieselfde redes dat sagteware vry moet wees en
    256 omdat die handleidings in wese deel is van die sagteware.
    257 </p>
    258 
    259 <p>
    260 Dieselfde argument maak ook sin vir ander soorte werke van praktiese waarde
    261 - dit wil sê, werke wat nuttige kennis vervat, soos opvoedkundige - en
    262 verwysingswerke.  <a href="http://af.wikipedia.org">Wikipedia</a> is die bes
    263 bekende voorbeeld daarvan.
    264 </p>
    265 
    266 <p>
    267 Enige soort werk kan vry wees en die definisie van vrye sagteware is
    268 uitgebrei tot 'n definisie van <a href="http://freedomdefined.org/">vrye
    269 kulturele werke</a> wat toepaslik is op enige soort werk.
    270 </p>
    271 
    272 <h3 id="open-source">Oopbron?</h3>
    273 
    274 <p>
    275 'n Ander groep het begin om die begrip oopbron te gebruik om iets
    276 soortgelyks (maar nie identies) aan vrye sagteware te beteken.  Die begrip
    277 vrye sagteware word verkies omdat dit vryheid beklemtoon.  Die woord <a
    278 href="/philosophy/open-source-misses-the-point.html">oop verwys nooit na
    279 vryheid nie</a>.
    280 </p>
    281 
    282 <div class="translators-notes">
    283 
    284 <!--TRANSLATORS: Use space (SPC) as msgstr if you don't have notes.-->
    285  </div>
    286 </div>
    287 
    288 <!-- for id="content", starts in the include above -->
    289 <!--#include virtual="/server/footer.af.html" -->
    290 <div id="footer">
    291 <div class="unprintable">
    292 
    293 <p>Stuur vrae oor die FSF &amp; GNU (in engels!) na <a
    294 href="mailto:gnu@gnu.org">&lt;gnu@gnu.org&gt;</a>. Ander <a
    295 href="/contact/">maniere om kontak te maak</a> met die FSF. Stuur gebroke
    296 skakels en ander regstellings (of voorstelle) aan <a
    297 href="mailto:webmasters@gnu.org">&lt;webmasters@gnu.org&gt;</a>.</p>
    298 
    299 <p>
    300 <!-- TRANSLATORS: Ignore the original text in this paragraph,
    301         replace it with the translation of these two:
    302 
    303         We work hard and do our best to provide accurate, good quality
    304         translations.  However, we are not exempt from imperfection.
    305         Please send your comments and general suggestions in this regard
    306         to <a href="mailto:web-translators@gnu.org">
    307 
    308         &lt;web-translators@gnu.org&gt;</a>.</p>
    309 
    310         <p>For information on coordinating and submitting translations of
    311         our web pages, see <a
    312         href="/server/standards/README.translations.html">Translations
    313         README</a>. -->
    314 Sien asseblief die <a
    315 href="/server/standards/README.translations.html">Vertalings README</a> vir
    316 meer inligting oor koördinering en voorlegging van vertalings van hierdie
    317 artikel.</p>
    318 </div>
    319 
    320 <!-- Regarding copyright, in general, standalone pages (as opposed to
    321      files generated as part of manuals) on the GNU web server should
    322      be under CC BY-ND 4.0.  Please do NOT change or remove this
    323      without talking with the webmasters or licensing team first.
    324      Please make sure the copyright date is consistent with the
    325      document.  For web pages, it is ok to list just the latest year the
    326      document was modified, or published.
    327      
    328      If you wish to list earlier years, that is ok too.
    329      Either "2001, 2002, 2003" or "2001-2003" are ok for specifying
    330      years, as long as each year in the range is in fact a copyrightable
    331      year, i.e., a year in which the document was published (including
    332      being publicly visible on the web or in a revision control system).
    333      
    334      There is more detail about copyright years in the GNU Maintainers
    335      Information document, www.gnu.org/prep/maintain. -->
    336 <p>Copyright &copy; 1996, 2002, 2004-2007 Free Software Foundation, Inc.</p>
    337 
    338 <p>This page is licensed under a <a rel="license"
    339 href="http://creativecommons.org/licenses/by-nd/4.0/">Creative Commons
    340 Attribution-NoDerivatives 4.0 International License</a>.</p>
    341 
    342 <!--#include virtual="/server/bottom-notes.af.html" -->
    343 <div class="translators-credits">
    344 
    345 <!--TRANSLATORS: Use space (SPC) as msgstr if you don't want credits.-->
    346 Vertaal deur Renier Maritz <a
    347 href="mailto:renier@gigaskills.co.za">&lt;renier@gigaskills.co.za&gt;</a></div>
    348 
    349 <p class="unprintable"><!-- timestamp start -->
    350 Opgedateer:
    351 
    352 $Date: 2017/03/11 10:17:43 $
    353 
    354 <!-- timestamp end -->
    355 </p>
    356 </div>
    357 </div>
    358 </body>
    359 </html>