summaryrefslogtreecommitdiff
path: root/talermerchantdemos/blog/articles/af/free-sw.html
diff options
context:
space:
mode:
Diffstat (limited to 'talermerchantdemos/blog/articles/af/free-sw.html')
-rw-r--r--talermerchantdemos/blog/articles/af/free-sw.html359
1 files changed, 359 insertions, 0 deletions
diff --git a/talermerchantdemos/blog/articles/af/free-sw.html b/talermerchantdemos/blog/articles/af/free-sw.html
new file mode 100644
index 0000000..38dfc65
--- /dev/null
+++ b/talermerchantdemos/blog/articles/af/free-sw.html
@@ -0,0 +1,359 @@
+<!--#set var="PO_FILE"
+ value='<a href="/philosophy/po/free-sw.af.po">
+ https://www.gnu.org/philosophy/po/free-sw.af.po</a>'
+ --><!--#set var="ORIGINAL_FILE" value="/philosophy/free-sw.html"
+ --><!--#set var="DIFF_FILE" value=""
+ --><!--#set var="OUTDATED_SINCE" value="2008-12-09" -->
+<!--#set var="ENGLISH_PAGE" value="/philosophy/free-sw.en.html" -->
+
+<!--#include virtual="/server/header.af.html" -->
+<!-- Parent-Version: 1.79 -->
+
+<!-- This file is automatically generated by GNUnited Nations! -->
+<title>Die Vrye Sagteware Definisie - GNU Projek - Free Software Foundation</title>
+
+<meta http-equiv="Keywords" content="GNU, FSF, Free Software Foundation, Linux, Emacs, GCC, Unix, Free Software, Operating System, GNU Kernel, HURD, GNU HURD, Hurd" />
+<meta http-equiv="Description" content="Since 1983, developing the free Unix style operating system GNU, so that computer users can have the freedom to share and improve the software they use." />
+
+<!--#include virtual="/philosophy/po/free-sw.translist" -->
+<!--#include virtual="/server/banner.af.html" -->
+<!--#include virtual="/server/outdated.af.html" -->
+<h2>Die Vrye Sagteware Definisie</h2>
+
+<blockquote>
+<p>
+Ons onderhou die definisie van vrye sagteware om te verseker dat daar
+duidelik verstaan kan word wat waar moet wees omtrent 'n besondere
+sagtewareprogram alvorens dit as vrye sagteware beskou kan word.
+</p>
+</blockquote>
+
+<p>
+&ldquo;Vrye sagteware&rdquo; gaan oor vryheid en nie prys nie. Daarom die
+woord &ldquo;vry&rdquo; en nie gratis nie. Vrye sagteware kan jou geld kos
+terwyl sommige sagteware wat jy verniet kry nie noodwendig vry is nie.
+</p>
+
+<p>
+Vrye sagteware gaan oor 'n gebruiker se reg om die sagteware/programmatuur
+te kan hardloop, kopie&euml;r, versprei te bestudeer, te verander en te
+verbeter.&nbsp; Meer presies verwys dit na vier soorte vryhede vir die
+gebruikers van die sagteware:
+</p>
+
+<ul>
+ <li>Die vryheid om die program te hardloop vir enige doeleinde (vryheid 0).</li>
+ <li>Die vryheid om die program te bestudeer en te leer hoe dit werk en dit aan
+te pas na joubehoefte (vryheid 1). Toegang tot die bronkode is is
+'n&nbsp;voorvereiste vir hierdie vryheid.
+ </li>
+ <li>Die vryheid om kopie&euml; te herversprei sodat jy jou naaste kan help
+(vryheid 2).
+ </li>
+ <li>Die vryheid om die program te verbeter en jou verbeteringe aan die publiek
+vry te stel sodat die hele gemeenskap voordeel daaruit kan trek (vryheid
+3). Toegang tot die bronkode is 'n voorvereiste hiervoor.
+ </li>
+</ul>
+
+<p>'n Program is vrye sagteware as gebruikers al hierdie vryhede geniet. Dus
+behoort dit jou vry te staan om kopie&euml; te herversprei, hetsy met of
+sonder veranderinge, hetsy gratis of deur 'n verspreidingsfooi te vra, vir
+<a href="#exportcontrol">enigeen op enige plek</a>.&nbsp; Om vry te wees om
+hierdie dinge te doen beteken (onder andere) dat jy nie vir toestemming hoef
+te vra of te betaal nie.
+</p>
+
+<p>
+Die vryheid om 'n program te hardloop beteken dat enige soort persoon of
+organisasie vry is om dit op enige soort rekenaarstelsel te gebruik vir
+enige soort werk of doeleinde, sonder dat daar vereis word om dit an die
+ontwikkelaar of enige besondere instansie tekommunikeer. Met hierdie
+vryheid is die gebruiker se doelwit belangriker, nie die ontwikkelaar s'n
+nie; jy as 'n gebruiker is vry om 'n program te gebruik vir jou doeleindes
+en as jy dit aan iemand anders versprei, is daardie persoon dan vry om dit
+vir sy eie doeleindes te gebruik en is jy nie geregtig om beperkinge op
+daardie persoon tel&ecirc; nie.
+</p>
+
+<p>
+Jy behoort ook die vryheid te h&ecirc; om veranderinge te maak en hulle vir
+privaatdoeleindes te gebruik as jy werk of speel sonder om die bestaan van
+sodanige veranderinge hoef bekend te maak.&nbsp; As jy jou veranderinge
+publiseer behoort daar nie van jou vereis te word om iemand in besonder
+daarvan in kennis te stel nie of op 'n besondere manier daarvan in kennis te
+stel nie.
+</p>
+
+<p>
+Die vryheid om kopie&euml; te herversprei moet bin&ecirc;re of uitvoerbare
+vorms van die program, asook die bronkode insluit vir beidie onveranderde en
+veranderde weergawes.&nbsp; (Die verspreiding van programme in uitvoerbare
+vorm is nodig vir gerief van installasie op vrye bedryfstelsels)&nbsp; Dit
+is aanvaarbaar as daar geen manier is om 'n bin&ecirc;re of uitvoerbare vorm
+van 'n sekere program te skep nie (aangesien sekere tale hierdie kenmerk nie
+ondersteun nie), maar jy behoort die vryheid te h&ecirc; om sulke vorme te
+versprei as jy 'n manier vind of ontwikkel om dit te kan maak.
+</p>
+
+<p>
+Ten einde die vryheid om veranderinge te maak en verbeterde weergawes te
+implementeer, betekenisvol te maak, moet jy toegang tot die bronkode van die
+program h&ecirc;. Daarom is toegang tot die bronkode 'n voorvereiste vir
+vrye sagteware.
+</p>
+
+<p>
+Een belangrike manier om 'n program te verander is deur dit saam te smelt
+met ander beskikbare vrye subroetines en modules. As die program se
+lisensie jou verbied om bestaade modules te benut, soos om te vereis dat jy
+die kopiereg hou op enige kode wat jy byvoeg, dan is die lisensie te
+beperkend om te kwalifiseer as vrye sagteware.
+</p>
+
+<p>
+Vir hierdie vryhede om verwesenlik te word moet hulle onherroeplik wees
+solank as wat jy niks verkeerd gedoen het nie; as die ontwikkelaar van die
+sagteware die mag het om die lisensie te herroep, sonder dat jy aanleiding
+daartoe gegee het, is die sagteware nie vry nie.
+</p>
+
+<p>
+Sommige re&euml;ls oor die manier waarop vrye sagteware versprei moet word
+is aanvaarbaar, as hulle nie met die kernvryhede inmeng nie. <a
+href="/copyleft/copyleft.html">Kopielinks</a>, byvoorbeeld is die re&euml;l
+wat bepaal dat wanneer die program herversprei word, jy nie beperkinge kan
+bylas om ander mense die kernvryhede te onts&ecirc; nie. Hierdie re&euml;l
+is nie in stryd met die kernvryhede nie; dit beskerm hulle eerder.
+</p>
+
+<p>
+In die GNU-projek, word kopielinks gebruik om hierdie vryhede wettiglikvir
+almal te beskerm.&nbsp; Daar bestaan egter ook <a
+href="/philosophy/categories.html#Non-CopyleftedFreeSoftware">nie-kopielinkse
+vrye sagteware</a>. Die GNU-projek se mense glo dat daar <a
+href="/philosophy/pragmatic.html">belangrike redes is waarom dit beter is om
+kopielinks te gebruik</a>, maar as jou program nie-kopielinkse vrye
+sagteware bevat kan dit steeds aanvaarbaar geag word. Sien <a
+href="/philosophy/categories.html">Kategorie&euml;</a> van Vrye Sagteware
+vir 'n beskrywing van hoe vrye sagteware, kopielinkse sagteware en ander
+kategorie&euml; sagteware verband hou met mekaar.
+</p>
+
+<p>
+&ldquo;Vrye sagteware&rdquo; beteken nie &ldquo;nie-kommersie&euml;l&rdquo;
+nie. 'n Vrye program moet beskikbaar wees vir kommersi&euml;le gebruik,
+-ontwikkeling en -verspreiding.&nbsp; Kommersi&euml;le ontwikkeling van vrye
+sagteware is nie meer ongewoon nie; sulke vryekommersi&euml;le sagteware is
+baie belangrik. Jy mag dalk geld betaal het om kopie&euml; van vrye
+sagteware te bekom, of jy mag kopie&euml; verniet gekry het.&nbsp; Ongeag
+van hoe jy jou kopie in die hande gekry het, het jy altyd die vryheid om
+kopie&euml; te maak en die sagteware te verander en dit selfs te <a
+href="http://www.gnu.org/philosophy/selling.html">verkoop</a>
+</p>
+
+<p>
+Reëls oor hoe om 'n veranderde pakket te verpak is aanvaarbaar as hulle nie
+jou vryheid beduidend beperk om veranderde weergawes te versprei nie of jou
+vryheid om veranderings privaat te maak en te gebruik nie. Re&euml;ls wat
+van jou vereis om 'n pakket op 'n besondere manier beskikbaar te maak indien
+jy dit op 'n andermanier doen is ook aanvaarbaar op dieselfde voorwaardes
+(Neem kennis dat so 'n re&euml;l jou nog steeds vrystaan om te besluit of jy
+jou weergawe wil publiseer aldan nie). Re&euml;ls wat die vrystel van die
+bronkode vereis aan gebruikers van weergawes wat jy vir openbare gebruik
+beskikbaar stel is ook aanvaarbaar. Dit isook aanvaarbaar dat die lisensie
+vereis dat, as jy 'n veranderdeweergawe versprei het, jy dit op aanvraag aan
+die vorige ontwikkelaarmoet stuur of dat jy jouself op veranderinge
+identifiseer.
+</p>
+
+<p>
+<a id="exportcontrol">Soms stel regerings uitvoerbeheermaatre&euml;ls</a> en
+handelsanksies in wat jou vryheid om sagteware internasionaal te versprei
+kan beperk. Sagteware ontwikkelaars het nie die mag om hierdie beperkings
+te elimineer of ter syde te stel nie, mar wat hulle kan en moet doen is om
+te weier om dit as voorwaardes vir verspreiding van die program te stel. Op
+hierdie manier sal die beperkinge nie mense buite die jurisdiksie van
+hierdie regerings beïnvloed nie.
+</p>
+
+<p>
+Die meeste vrye sagteware lisensies is gebaseer op kopiereg en daar bestaan
+beperkinge op watter soorte vereistes deur middel van kopiereg opgel&ecirc;
+kan word. As 'n kopiereggebaseerde lisensie vryheid op bostaande wyse
+beskryf respekteer is dit onwaarskynlik dat daar die een of ander probleem
+sou opduik wat nie voorsien kon word nie (alhoewel dit van tyd tot tyd wel
+gebeur). Sommige vrye sagteware lisensies is egter gebaseer op kontrakte en
+kontrakte kan 'n baie weier reeks beperkinge oplê. Dit beteken dat daar
+baie moontlike maniere is waarop so 'n lisensie onaanvaarbaar beperkend en
+nie-vry kan wees nie.
+</p>
+
+<p>
+Dit is onmoontlik om al die maniere te lys waarop dit moontlik kan gebeur.
+As 'n kontrakgebaseerde lisensie 'n gebruiker op 'n ongewone wyse beperk wat
+nie moontlik is met lisensies wat op kopiereg gegrond is nie en wat nie hier
+as aanvaarbaar gelys word nie, sal dit waarskynlik oorweeg moet word en in
+alle waarskynlikheid nie aanvaar word as vrye sagteware nie.
+</p>
+
+<p>
+Wanneer daar oor vrye sagteware gepraat word is dit beter om begrippe soos
+"weggee" of "gratis" te gebruik omadt daardie begrippe impliseer dat dit oor
+prys alleen gaan en nie vryheid nie.&nbsp; Sommige algemene begrippe soos
+kopieregskending (piracy) sluit opinies in wat ons hoop u nie ondersteun
+nie.&nbsp; <a href="/philosophy/words-to-avoid.html">Sien verwarrende woorde
+en frases wat vermy moet word</a> vir 'n bespreking oor hierdie
+begrippe.&nbsp; Daar is ook 'n lys van <a
+href="/philosophy/fs-translations.html">vertalings van vry sagteware</a> in
+verskeie tale.
+</p>
+
+<p>
+Laastens moet u kennis neem dat kriteria soos die wat deur hierdie sagteware
+definisie uitgestip word versigtige oorweging verg vir hulle vertolking. Om
+te besluit watter sagteware lisensie as 'n vrye sagteware lisensie
+kwalifiseer word dit op hierdie oorwegings beoordeel om te bepaal of dit pas
+by die gees en letter van hierdie bepalings. As 'n lisensie onbillike
+beperkinge insluit, word dit verwerp, selfs al is die kwessies in hierdie
+kriteria nie deur ons voorsien nie. Soms sal 'n lisensie-vereiste 'n
+kwessie aanraak wat uitvoerige oorweging verg, insluitende besprekings met
+regsgeleerdes, voordat daar besluit kan word of hierdie vereistes
+aanvaarbaar is.&nbsp; Wanneer daar 'n gevolgtrekking gemaak word rondom 'n
+nuwe kwessie, word hierdie kriteria dikwels opgedateer om dit makliker vir
+andere te maak om te sien waarom sekere lisensies as vryesagteware
+kwalifiseer aldan nie.
+</p>
+
+<p>
+As u belangstel om te weet of 'n spesifieke lisensie kwalifiseer as 'n vrye
+sagteware lisensie, sien ons <a
+href="http://www.gnu.org/licenses/license-list.html">lys
+vanlisensies</a>.&nbsp; As die lisensie&nbsp; wat u oorweeg nie hier gelys
+is nie, kan u onsdaaroor uitvra deur 'n epos aan ons te stuur by <a
+href="mailto:licensing@gnu.org">&lt;licensing@gnu.org&gt;</a>.
+</p>
+
+<p>
+As u oorweeg om 'n nuwe lisensie te skryf, kontak asseblief die Vrye
+sagtewarestigting (FSF) by die bogenoemde adres. Die vervuiling van
+sagteware lisensies beteken dat daar van gebruikers meer werk geverg word om
+hierdie lisensies te verstaan; ons mag kan help om 'n bestaande sagteware
+lisensie te vind wat aan u behoeftes voldoen.
+</p>
+
+<p>
+As dit nie moontlik is nie en u regtig 'n nuwe lisensie benodig, kan ons u
+help om te verseker dat die lisensie werklik 'n Vrye Sagteware lisensie is
+en sodoende verskeie praktiese probleme vermy.
+</p>
+
+<h3 id="beyond-software">Verder as Sagteware</h3>
+
+<p>
+<a href="http://www.gnu.org/philosophy/free-doc.html">Sagtewarehandleidings
+moet ook vry wees</a> om dieselfde redes dat sagteware vry moet wees en
+omdat die handleidings in wese deel is van die sagteware.
+</p>
+
+<p>
+Dieselfde argument maak ook sin vir ander soorte werke van praktiese waarde
+- dit wil sê, werke wat nuttige kennis vervat, soos opvoedkundige - en
+verwysingswerke. <a href="http://af.wikipedia.org">Wikipedia</a> is die bes
+bekende voorbeeld daarvan.
+</p>
+
+<p>
+Enige soort werk kan vry wees en die definisie van vrye sagteware is
+uitgebrei tot 'n definisie van <a href="http://freedomdefined.org/">vrye
+kulturele werke</a> wat toepaslik is op enige soort werk.
+</p>
+
+<h3 id="open-source">Oopbron?</h3>
+
+<p>
+'n Ander groep het begin om die begrip oopbron te gebruik om iets
+soortgelyks (maar nie identies) aan vrye sagteware te beteken. Die begrip
+vrye sagteware word verkies omdat dit vryheid beklemtoon. Die woord <a
+href="/philosophy/open-source-misses-the-point.html">oop verwys nooit na
+vryheid nie</a>.
+</p>
+
+<div class="translators-notes">
+
+<!--TRANSLATORS: Use space (SPC) as msgstr if you don't have notes.-->
+ </div>
+</div>
+
+<!-- for id="content", starts in the include above -->
+<!--#include virtual="/server/footer.af.html" -->
+<div id="footer">
+<div class="unprintable">
+
+<p>Stuur vrae oor die FSF &amp; GNU (in engels!) na <a
+href="mailto:gnu@gnu.org">&lt;gnu@gnu.org&gt;</a>. Ander <a
+href="/contact/">maniere om kontak te maak</a> met die FSF. Stuur gebroke
+skakels en ander regstellings (of voorstelle) aan <a
+href="mailto:webmasters@gnu.org">&lt;webmasters@gnu.org&gt;</a>.</p>
+
+<p>
+<!-- TRANSLATORS: Ignore the original text in this paragraph,
+ replace it with the translation of these two:
+
+ We work hard and do our best to provide accurate, good quality
+ translations. However, we are not exempt from imperfection.
+ Please send your comments and general suggestions in this regard
+ to <a href="mailto:web-translators@gnu.org">
+
+ &lt;web-translators@gnu.org&gt;</a>.</p>
+
+ <p>For information on coordinating and submitting translations of
+ our web pages, see <a
+ href="/server/standards/README.translations.html">Translations
+ README</a>. -->
+Sien asseblief die <a
+href="/server/standards/README.translations.html">Vertalings README</a> vir
+meer inligting oor koördinering en voorlegging van vertalings van hierdie
+artikel.</p>
+</div>
+
+<!-- Regarding copyright, in general, standalone pages (as opposed to
+ files generated as part of manuals) on the GNU web server should
+ be under CC BY-ND 4.0. Please do NOT change or remove this
+ without talking with the webmasters or licensing team first.
+ Please make sure the copyright date is consistent with the
+ document. For web pages, it is ok to list just the latest year the
+ document was modified, or published.
+
+ If you wish to list earlier years, that is ok too.
+ Either "2001, 2002, 2003" or "2001-2003" are ok for specifying
+ years, as long as each year in the range is in fact a copyrightable
+ year, i.e., a year in which the document was published (including
+ being publicly visible on the web or in a revision control system).
+
+ There is more detail about copyright years in the GNU Maintainers
+ Information document, www.gnu.org/prep/maintain. -->
+<p>Copyright &copy; 1996, 2002, 2004-2007 Free Software Foundation, Inc.</p>
+
+<p>This page is licensed under a <a rel="license"
+href="http://creativecommons.org/licenses/by-nd/4.0/">Creative Commons
+Attribution-NoDerivatives 4.0 International License</a>.</p>
+
+<!--#include virtual="/server/bottom-notes.af.html" -->
+<div class="translators-credits">
+
+<!--TRANSLATORS: Use space (SPC) as msgstr if you don't want credits.-->
+Vertaal deur Renier Maritz <a
+href="mailto:renier@gigaskills.co.za">&lt;renier@gigaskills.co.za&gt;</a></div>
+
+<p class="unprintable"><!-- timestamp start -->
+Opgedateer:
+
+$Date: 2017/03/11 10:17:43 $
+
+<!-- timestamp end -->
+</p>
+</div>
+</div>
+</body>
+</html>